rainbow nation comentaries 3
vlieg deur die nag
ondou warvoor ek wag
hier was ek gebore
maar hierdie land is verlore
mense se daar is liggies
maar ek veg net die miggies
loop weg van jou een keer hart
sy soek nie jou nie jys nie swart
die land sal nog altyd staan hier
al brand ons haar af met vuur
tot een dag amel weg loop
hoor ek nie meer my moederland roop
daar is iets anders ver ver af
om hier te bly is ons seker laf
hier rond my sien ek net gom kou
terwyl ons niks ken behalwe om vas te hou
- paintwhenpainted's blog
- Login or register to post comments
- 89 reads